Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Kruger-sterftekamer by Voortrekkermonument herskep

Avbob Investment Plan
PRETORIA – Op 14 Julie was dit presies 120 jaar sedert Paul Kruger in Clarens in Switserland oorlede is.Die kamer waarin die oudpresident van die Zuid-Afrikaansche Republiek gesterf het, is nou by ‘n nuwe tuiste – die Voortrekkermonument – ingerig.
Kruger is in 1900 tydens die Anglo-Boereoorlog na Europa om onder meer buitelandse steun te kry.
Hy is in 1904 as banneling in ‘n huis langs die Genève-meer dood.

en_USEnglish